KroonStad: Duiwe program tentoonstelling.

Zak van der Merwe 

gaan sy beste program ooit tentoonstel. 

“RACING PIGEONS REPOSITORY”

WAAR: KROONSTAD DUIWE KLUB

WANNEER: 22 STE FEBRUARIE 2020

TYD: 11H00

Moenie dit misloop nie. 

Zak

Zak sal demonstreer dat resultate en familie stambomejou hok na nuwe hoogtes sal neem.

Kom geniet die middag saam met ons en ons gesels net duiwe dinge, data en resultateVertoning is op n “BIG SCREEN”

Kom geniet ‘n Bier/e en worsbroodjie by die kontant kroeg.

Die nuwe seisoen is om die draai en die regte tyd IS BEGIN NOU.

Kom geniet ‘n bier of twee en ook ‘n worsbroodjie by die kontant kroeg. (Kroonstad fonds insameling, kom ondersteun hulle.)

Gratis Kompetisie:

Elke duiwe boer wat die tentoonstelling besoek, sal ‘n nommer ontvang.

Trekking: Aan die einde van die aanbieding sal ‘n trekking plaasvind en een gelukkige wenner gaan die volgende ontvang:

  1. Racing Pigeons Repository vir 2020 jaar lisensie.
  2. Een bier
  3. Een worsbroodjie
duiwe program

Moenie die kans laat verby gaan nie, net ‘n aantal sitplekke is nog beskikbaar. Om jou plek te verseker, bespreek jou sitplek met ‘n email na: zak@risoftware.co.za of whatsapp na my selfoon 060 640 2520. (Naam en selfoon nommer)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *